Stigting VOC | VOC Foundation
Komitee | Committee
Alex Giardini
Voorsitter | Chairperson
voorsitter@voc-kaap.org
Viljoen van Heerden
Ondervoorsitter | Deputy Chairperson
correspondence@voc-kaap.org
Rudolf Rode
Sekretaris | Secretary
sekretaris@voc-kaap.org
Jaco du Plessis
Inligtingbestuur | Information management
web@voc-kaap.org
Ignatius Potgieter
Penningmeester | Treasurer
penningmeester@voc-kaap.org
Alwyn van der Merwe
Regshulp | Legal Aid
legal@voc-kaap.org
Vorige Voorsitters | Past Chairpersons
Paul Grobbelaar: 1995 - 1997
Jan Visagie: 1998 - 2000
Piet Westra: 2001 - 2005
Leon Hattingh: 2006 - 2021
Grondwet | Constitution
Ons grondwet kan hier afgelaai word.
Our constitution is available here.
Lidmaatskap | Membership
Ons verwelkom enigiemand wat belangstel om 'n lid te word. Sluit aan.
We welcome all interested in becoming a member. Apply now.
Logo
Meer inligting oor die VOC logo is hier beskikbaar.
More information about the VOC logo is available here.
Han Mets Restourasiefonds | Han Mets Restoration Fund
Vorige restourasieprojekte is grootliks befonds met behulp van die Van Ewijk-stigting.
In 2018 het ons lid Dr Han Mets, op eie inisiatief, 'n bedrag geskenk wat as basis van die Stigting VOC se eie
restourasiefonds kan dien.
Alle bydraes van die publiek is welkom — kontak asseblief die sekretaris vir meer inligting.
Past restoration projects were largely funded with the help of the Van Ewijk foundation.
In 2018 Dr Han Mets, on own initiative, donated an amount to serve as the basis of the VOC Foundations' own
restoration fund.
All contributions from the public are welcome — please contact the secretary for more information.